pastoor riaan en heleen abrie
Ons ag dit as die hoogste eer om geroep te word vir die bediening en om dienaars en aarbeiders te wees in die Koninkryk van die Almagtige Vader. Vir baie jare het ons die dringendheid van Vader se roeping op ons lewens ervaar en HY het ons op 'n ongelooflike reis van voorbereiding gevat tot waar ons vandag is. Ons verstaan die groeiende nood reg rondom ons vir bevryding, vryheid, vrede en waarheid en ons tree met graagte in, as nederige dienaars van Abba Vader, gewillig om die wêreld te verander om YAH’shua ons Messias
te verheerlik. |
Net soos Aquila en Pricilla die weg van YAH'shua gevolg het (Hand 18:26) is ons bediening om te onderrig, volgelinge van YAH'shua te maak en hulle so in volwassenheid tot die Vader te help. Ons passie is om mense te sien vrykom van slawerny en in te beweeg in volwassenheid in ons Messias en 'n lewe van oorvloed soos belowe in die Woord (Joh 10:10) te lewe. Verder is ons passie om Vader se kudde op te pas volgens Esegiel 34 en dat ons as 'n aanvaarbare lewende offer in SY oë gevind sal word
MISSIE & VISIE
Om YHWH ons Elohim in alles te vereer.
Die waarheid van die woord te openbaar.
Die Evangelie van die Koningkryk van Elohim te verkondig van gesag, outoriteit en mandaat.
Om mense te herstel in hulle fondasie en verhouding met YHWH deur YAH'shua die Messias.
Om die Bruid van Messias YAH'shua voor te berei vir sy wederkoms.

Johannes 1:5
En die lig skyn in die duisternis, en die duisternis het dit nie oorweldig nie.
Mikdash gemeente
Mikdash beteken:
Heilige, afgesonderde plek van aanbidding, ‘n plek van rus.
Ons het weekliks samekomste waar “Like-minded” mense bymekaar kom om die Heilige Afgesonderde God van hemel en aarde kom aanbid.
Heilige, afgesonderde plek van aanbidding, ‘n plek van rus.
Ons het weekliks samekomste waar “Like-minded” mense bymekaar kom om die Heilige Afgesonderde God van hemel en aarde kom aanbid.
Aanbiedings
Shabbat Samekoms – Saterdae om 9:00
Woord Opleiding – Maandae om 19:00
Geestelike oorlogvoering – Woensdae om 19:00
Werkswinkel – Sondae om 9:00 (Een maal per maand) – Kontak vir Past Riaan Abrie vir inligting
Vroue werkswinkel – Sondae om 9:00 (Een maal per maand) – Kontak vir Heleen Abrie vir inligting.

'n BELANGRIKE AANKONDIGING
Vanaf 6 Januarie 2024 word dienste hervat deur Past. Riaan Abrie (Riaan Abrie Ministries)
in assosiasie met Menorah Tabernakel.
Tyd: Elke Saterdag om 09:00
Plek: Hoek van Birch en Hazel weg, Benoni.
in assosiasie met Menorah Tabernakel.
Tyd: Elke Saterdag om 09:00
Plek: Hoek van Birch en Hazel weg, Benoni.
volg ons op sosiale media
|
|
|
Word deel van n What's app groep
Kies EEN van die What'sApp groepe hieronder
Riaan Abrie Groep 1
|
Riaan Abrie Groep 2
|
Riaan Abrie Groep 3
|
Riaan Abrie Groep 4
|
Riaan Abrie Groep 5
bank besonderhede
Bank: Capitec
Account Holder: Riaan Abrie Ministries
Account Type: Savings Account
Account Number: 1760998999
Branch Code: 470010
Account Holder: Riaan Abrie Ministries
Account Type: Savings Account
Account Number: 1760998999
Branch Code: 470010