VRYMAKING VAN PORNOGRAFIE |
Hierdie is ‘n 7 weke kursus wat jou die vrymaking en oorwinning gaan gee teen die verslawing van pornografie. Pornografie is ‘n baie groot probleem wat Alle ouderdome beïnvloed, selfs ook gelowiges. Pornografie het enorme geestelike gevolge wat mense se lewens totaal verwoes. Hierdie kursus van 7 weke gaan aan jou openbaar wat die oorsaak en gevolge van Pornografie is, maar gaan jou ook die vermoë gee om met elke oorsaak en gevolg finaal aftereken in jou lewe.
Hierdie kursus kan gedoen word op jou eie tyd, in jou privaatheid, maar dit is uiters belangrik om die kursus te voltooi. Moet asb nie haastig wees met die kursus nie, want dit is ‘n wandel saam met die Lewende God. |
JY GAAN DIE VOLGENDE ONTVANG.
|
DIE VOLGENDE ONDERWERPE WORD HANTEER.
- Deel met verwerping
- Gees van Wellus
- Verander jou gewoontes
Kry OORWINNING DEUR JOU DEELNAME AAN HIERDIE KURSUS
REGISTREER NOU
Kostes: R550
Kostes: R550
HOE OM TE REGISTREER
Stap 1: Kies registreer en vul jou inligting in die vorm op die volgende blad in
Stap 2: Kies BUY NOW / ADD TO BAG
Stap 3: Maak seker jou EPOS in ingevul en reg, kies dan CHECKOUT
Stap 4: Vul die benodigde inligting in en kies dan GO TO PAYMENT
Stap 5: Kies jou betalings metode (volg dan die stappe van jou bank)
Stap 6: Laai die PDF af (Hy sal ook vir jou dmv epos aangestuur word) om die LOGIN INLIGTING te kry.
Stap 7: Geniet die kursus.

REGISTRASIEOm te REGISTREER, kies hier.
|
STUDENTE BLADALREEDS geregistreer, kies hier.
|
INDIEN DAAR ENIGE NAVRAAG IS OF VIR DIE HULP MET BETREKKING TOT DIE VRYMAKING VAN PORNOGRAFIE KURSUS, MOET ASB NIE HUIWER OM ONS TE KONTAK NIE.